Die Lekkerbly Naskool Span
Eienaar en hoof
Graad 1 Huiswerk Juffrou
Irma Pauw
BEd 1977 (PUK) - Gekwalifiseerde Onderwyseres
Lekkerbly Naskool word in 1993 by Irma se huis geopen met net 'n paar kinders, inlsuitend haar eie 4.
In 2010 skuif sy oor na Laerskool Menlopark se perseël.
Bestuurder
Graad 7 Huiswerk Juffrou
Fiona Erasmus
BEd 2015 (AROS) - Grondslagfase Onderwyseres
Fional Sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2010
​
​
Graad 5 Huiswerk Juffrou
​
Christa Oosthuizen
BA Ed (UP) - Gekwalifiseerde Onderwyseres
Christa sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2015
​
​
Graad 2 Huiswerk Juffrou
​
Drinette Rogers
BAMb (UP) - Maatskaplike werk
Drinette sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2016
​
​
Graad 3 Huiswerk Juffrou
​
Minette De Waal
BEd 2017 (UP) - Grondslagfase Onderwyseres
Minette sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2017
​
​
Graad 4 Huiswerk Juffrou
​
Maryanke Van Der Walt
Finale Jaar Onderwys Student AROS
Maryanke sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2020
​
​
Graad 3 Huiswerk Juffrou
​
Lisa Van Wyk
BEd 2021 (UP) - Grondslagfase Onderwyseres
Lisa sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2021
​
​
Graad 5 Huiswerk Juffrou
​
René Swart
BEd 2021 (UP) - Grondslagfase onderwyseres
René sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2022
​
​
Graad 6 Huiswerk Juffrou
​
Andrea Zietsman
Onderwys Student AROS
Andrea sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2022
​
​
Aktiwiteits Koördineerder
​
Ruhan Kleynhans
BA Regte 2012 (UP)
HOD (AROS)
Ruhan sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2021
​
Aktiwiteits Koördineerder
​
Chantal Van Wyk
Chantal sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2022
​
​
​
Kok en kombuis Tannie
​
Rosiena Zulu
Rosiena Sluit by Lekkerbly Naskool aan in 2012
​
​
​